+27 (0)23 312 2045 info@ceresmuseum.co.za
Aardbewingherdenkingsnaweek

Aardbewingherdenkingsnaweek

28/29 September:  Aardbewingherdenkingsnaweek50 Jaar gelede op 29 September 1969  het die grootste natuurramp die gemeenskappe van Ceres, Tulbagh , Wolseley en Omgewing getref. Dit was vir die onderskeie gemeenskappe die begin van n tyd van saamstaan en ondersteun....