Vrouegebedsgroep by ceres | Sep 7, 2023 | Latest News Vroue van Witzenberg word uitgenooi om elke Dinsdag om 8:00 by die museum saam te kom om te bid vir ons gemeenskap.