+27 (0)23 312 2045 info@ceresmuseum.co.za

Friends of the Museum Association

Friends of the Museum Association

MISIE

Om die Togryers museum te ondersteun is sy missie om die natuur en kultuurgeskiedenis van Ceres uit te bou en te bewaar

 VISIE

Vriende van die Museum is ‘n Nie-Winsgewende organisasie, bestaande uit lede van die publiek wat hul beywer vir die bewaring, bewusmaking en uitbouing van Ceres se Natuur – en Kultuur geskiedenis en so inklusief moontlik in sy volle omvang gerespekteer en waardeer kan word.

 DOELSTELLINGS

  • Om uitstappies en funksies te hou om lede se kennis van Ceres se Kultuurhistoriese geskiedenis te verbreed
  • Om lede te werf uit die bree gemeenskap
  • Om Ceres se kultuurgeskiedenis te bemark aan organisasies, instansies en individue
  • Om die Togryers Museum te Ondersteun met versameling van inligting , bewaring en uitbouiing

Waardes:

Vriende van die Museum  onderskryf die waardes van menswaardigheid, gelykheid, vryheid, integriteit, verdraagsaamheid, respek, verbondenheid tot uitnemendheid, bemagtiging, deursigtigheid en geregtigheid.

Aansoekvorm tot Vriende van die Ceres Museum: Vriende Ledevorm 2020

Grondwet van die Vriende van die Ceres Museum: Grondwet

Vriende en Museum Verslag en Finansiele staat: Vriende van Museum Verslag

Nuusbriewe:

Vriende Nuusbrief: no 1 van 2023
Vriende Nuusbrief: Uitgawe 1 van 2022
Vriende Nuusbrief 2020 nr 1
Vriende Nuusbrief 2020 Nr. 3 P1 P2
NUUSBRIEF 2021 VOL 2 NO 5