Friends of the Museum

Friends of the Museum Association

 

Die Vriende van die Museum is gestig op 3 Maart 2015

MISSIE

Om die Togryers museum te ondersteun is sy missie om die natuur en kultuurgeskiedenis van Ceres uit te bou en te bewaar.

VISIE

Vriende van die Museum is ‘n Nie-Winsgewende organisasie, bestaande uit lede van die publiek wat hul beywer vir die bewaring, bewusmaking en uitbouing van Ceres se Natuur – en Kultuur geskiedenis en so inklusief moontlik in sy volle omvang gerespekteer en waardeer kan word.

 DOELSTELLINGS

  • Om uitstappies en funksies te hou om lede se kennis van Ceres se Kultuurhistoriese geskiedenis te verbreed
  • Om lede te werf uit die bree gemeenskap
  • Om Ceres se kultuurgeskiedenis te bemark aan organisasies, instansies en individue
  • Om die Togryers Museum te Ondersteun met versameling van inligting , bewaring en uitbouiing.

 Waardes:

Vriende van die Museum  onderskryf die waardes van menswaardigheid, gelykheid, vryheid, integriteit, verdraagsaamheid, respek, verbondenheid tot uitnemendheid, bemagtiging, deursigtigheid en geregtigheid.

SKAKEL NA AANSOEKVORM: https://forms.gle/iwbr2QnAP9MRvRxUA

CONSTITUTION FRIENDS OF THE TOGRYERS MUSEUM

Join us in 2024

Activities

EXCURSION-TO-EZELFONTEIN-AND-ACHTERFONTEIN-SEPT-2023.pdf

×

VOORTREKKERSTRAAT-GIDS-1.pdf

×

WOLSELEY-BLOCKHOUSE.pdf

×