+27 (0)23 312 2045 info@ceresmuseum.co.za

Projects

Each street tells a story/ Elke straat vertel ‘n storie

The Museum launched a new project during September 2020 where members of the community tell the story of the Street where they grew up in and who their neighbours were.

Klokke Projek

Die Vriende van die Museum in samewerking met die Museum begin eersdaags ‘n projek waarin ‘n databasis saamgestel word van al die historiese klokke in en om Ceres.

Unveiling of earthquake memorial 2019

Unveiling of earthquake memorial 2019

Each street tells a story / Elke straat vertel ‘n storie

The Museum launched a new project during September 2020 where members of the community tell the story of the Street where they grew up in and who their neighbours were.

Complete the form below and tell us your story…

10 + 15 =

Klokke Projek

Die Vriende van die Museum in samewerking met die Museum begin eersdaags ‘n projek waarin ‘n databasis saamgestel word van al die historiese klokke in en om Ceres.

Die publiek word gevra om die projek te ondersteun deur enige inligting omtrent ‘n klok of klokke waar jy woonagtig is of waarvan jy bewus is deur te stuur aan die Vriende van die Museum Voorsitter, Mnr. Marthinus de Villers.
Stuur direk aan die epos: museumfriends2020@gmail.com of vul die vorm hieronder in.
Die instuur van foto’s is baie welkom. Onthou asb. om alle inskripsies of detail op ‘n klok te fotografeer en nie net die klok in geheel nie.

10 + 5 =