+27 (0)23 312 2045 info@ceresmuseum.co.za
Kuns-en Digfees: 20 Oktober – 28 Oktober 2023

Kuns-en Digfees: 20 Oktober – 28 Oktober 2023

Die Museum is opgewonde oor die komende Kuns-en Digfees vanaf 20 Oktober tot en met 28 Oktober. Tydens hierdie 10 dae is ‘n vertoonvenster vir die plaaslike talent in ons Witzenberg.  Digters en skrywers asook kunstenaars kry die geleentheid om hul talente te toon aan...
Vrouegebedsgroep

Vrouegebedsgroep

Vroue van Witzenberg word uitgenooi om elke Dinsdag om 8:00 by die museum saam te kom om te bid vir ons gemeenskap.
Nuwe Buitelug Opvoedkundige Toere

Nuwe Buitelug Opvoedkundige Toere

Die Togryers museum nooi skole uit om deel te raak van ons NUWE BUITELUG OPVOEDKUNDIGE TOERE. Dié inisiatief word aangebied in samewerking met Ceres Tourism Bureau wat leerders voorsien van n goodie bag. Die fisiese welstand van ons leerders is vir ons belangrik en...