by ceres | Jun 4, 2023 | Latest News
Die Togryers museum nooi skole uit om deel te raak van ons NUWE BUITELUG OPVOEDKUNDIGE TOERE. Dié inisiatief word aangebied in samewerking met Ceres Tourism Bureau wat leerders voorsien van n goodie bag. Die fisiese welstand van ons leerders is vir ons belangrik en...
by ceres | Jun 4, 2023 | Latest News
Die Togryers museum werk in vernnootskap met ons plaaslike skole deur kurrikulum gebasseerde opvoedkundige programme aan te bied deur die jaar. Geen kostes...
Recent Comments