by ceres | Sep 7, 2023 | Latest News
Die Museum is opgewonde oor die komende Kuns-en Digfees vanaf 20 Oktober tot en met 28 Oktober. Tydens hierdie 10 dae is ‘n vertoonvenster vir die plaaslike talent in ons Witzenberg. Digters en skrywers asook kunstenaars kry die geleentheid om hul talente te toon aan...
by ceres | Sep 7, 2023 | Latest News
Die Togryers Museum fokus hierdie jaar op verskeie aspekte van “well-being” en ons programme sal dit ook so reflekteer.
by ceres | Sep 7, 2023 | Latest News
Vroue van Witzenberg word uitgenooi om elke Dinsdag om 8:00 by die museum saam te kom om te bid vir ons gemeenskap.
Recent Comments