+27 (0)23 312 2045 info@ceresmuseum.co.za

Internasionale Museumdag, 18 Mei 2019 Saam met Diana Ferrus.

Ons die reis saam met Saartjie Baartman beleef en haar terugkeur na haar vaderland. 
Diana is bekend vir haar geding ” I’ce come to take you home” wat ‘n Franse senator, Nicolas About, so geraak het dat hy Diana toestemming gevra het om die gedig in Frans te vertaal. 

Hy het die gedig gebruik om as deel van sy argument om die oorskot van Sarah Baartman huis toe te stuur. 
Die gedig is gepubliseer in die Franse wet, eerste in die Franse geskiedenis.