Description
Hierdie boek is ‘n stamboom van die Zulch familie tot op sewe geslagte en die verskeie verwantskappe uit die Ceres Vallei, Tulbagh Vallei en Witzenberg Vallei. ’n Nalatenskap vir die volgende geslag.
Samestellers: Anne Clarkson/ Sabine Henkenjohann
Navorser: Bernhard Louw
Reviews
There are no reviews yet.