ONS ONTHOU, 29 September 1969

R120,00

Met hierdie boek hoop die beheerraad van die Togryers museum dat die opteken van hierdie gebeure van daardie skrikwekkende nag, maar ook die verhaal van saamstaan en opstaan uit die puin, ‘n blywende nalatenskap vir Ceres en sy mense sal wees.  Die boek bestaan uit onthou-stories van diegene wat die aardbewing ervaar het asook die rol wat die destydse weermag gespeel het.

Samesteller: Togryers Museum

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.