Description
Die doel van die boek is om te help om ware geluk aan die hand van bybelse riglyne te ontdek deur op die “geseënd is…” uitsprake in Openbaring te focus. Elkeen van die verskillende die “geseënd is…” uitsprake word aan ‘n aspek van legkaartbou gekoppel. Die leser kom tot die gevolgtrekking:
GELUKKIG is die een wat as GESEëNDE van die Here tot SEëN van die ander leef.
Skrywer: Dr Michiel van der Merwe
Reviews
There are no reviews yet.