ELBEY SE GENADEPAD

R125,00

‘n Leser voel behoorlik asof hy/sy in hierdie boek inklim by die lees daarvan. die skryfster is rou-eerlik oor haar lewe en leer ons beslis ‘n les om nooit ons herkoms te minag nie.

Uit elke aspek van har lewensverhaal kan die leser iets leer ten opsigte van sy/haar eie lewe.

Die Christenlike geloof speel ‘n groot rol in die lewe van hierdie gesin. geen leser sal wanner hy/sy die boek toemaak as dit klaar gelees is, ongeraak wees nie. die lees van hierdie boek is ‘n sielverrykende ervaring.

Skrywer
Elbey van Rensburg

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.