Description
Olie op Hardebord deur Irma Coetzer
600x500mm
Olie op Hardebord deur Irma Coetzer
600x500mm
Irma Coetzer
Irma Coetzer
irma4coetzer@gmail.com
0823260362
In 2018 begin ek skilder kuns klasse by Hannalie Wuim. Akriel verf.
2019 doen ek werkswinkels saam met Diedre van Straten in Zastron. Ons werk met olieverf en die Kosmiese Kleurwiel en meng kleure van die warm en koue primêre kleure.
Ek werk met beide akriel en olie verf. Portrette, diere en landskappe is my gunsteling onderwerpe.
Ek kry inspirasie uit die pragtige omgewing en ons doen en late.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.