Bella Bo!

R205,00

Bella Bo! is meer as ‘n rugbystorie.  Dit gaan oor mense, oor ‘n gemeenskap wat in die troebel tye in ons land, ‘n saamstaan en saam-presteer en saam-bo uitkom bereik het.  Dis ‘n storie wat ander gemeenskappe kan inspirer oor hoe om sport aan te wend om die struikelblokke in ons onderskeie gemeenskappe te oorkom en bo uit te kom.

Category:

Description

Skrywer
Sydney Davis

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.