Van tradisionele Khoi kruiegebruike tot ouma se boererate, hierdie wyshede leef steeds voort in ons gemeenskappe. Kom gesels saam en deel in die stories en gebruike wat oor tyd heen oorgedra is en ontdek hoe hierdie tradisies ons almal op interessante maniere verbind.
Gasspreker Hilton Koul, Montagu Museum se kruiekenner. 🌿☘️
Bespreek jou plek by 023-3122045