Die Dr Wesley en Dulcie Baartzes Stigting, insamewerking met die Togryers museum, nooi ou-leerders van Fred Gaum en ander belangstellendes uit na die spesiale geleentheid. Tydens die Gedenk-Lesing sal n elektronies afskrif van Dr. Baartzes se doktorale proefskrif aan die Ceres Togryes Museum en die Oude Kerk Volksmuseum in Tulbagh oorhandig word. DIE TEMA VAN DR. BAARTZES SE DOKTORALE TESIS: β N KRITIESE STUDIE TEN OPSIGTE VAN DIE STATUS VAN DIE PLATTELANDSE ONDERWYSER IN CERES β TULBAGH GEBIED β
π πππ‘πππππ, 2 π΄π’ππ’π π‘π’π ππ 10:00
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Plek is beperk.