DIE VERGETE GROOTPAD DEUR CERES EN DIE BOKKEVELD

R150,00

Die vergete grootpad is die roete wat die ontdekkings reisigers, jagters, smouse en ander deurgetrap het in die 1700 en 1800’s. Die vergete grootpad is ‘n inisiatief van die Karoo Development Foundation om die amper vergete gebeure en verhale te bewaar en deel. kom reis saam op die agterpaaie wat eens ‘n grootpad was.

Samestellers: Dene Smuts en Paul Alberts
*Hierdie boek is reeds uit druk uit en voorraad is beperk

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.