ANA TIHEB INTA/EK HET JOU LIEF

R120,00

Die boek is gebaseerd op ‘n ware verhaal van een van die eerste Suid-afrikaanse verpleegsters wat in die jare tagtig in een van Londen se bekende harthospitale gaan werk en daarna in hospitale in Saodi-Arabië en Egipte.

Dis ‘n verhaal van opwinding, hegte vriendskappe en interessante bestemmings, maar ook een van nuut begin, harde werk, dood en die pyn wat liefde bring wanneer dit oor kultuurgrense strek.

Skrywer
Toekie Steyn

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.