Description
Om vyf minute oor tien op 29 September 1969, het ‘n onsettende ramp die gemeenskappe van Ceres, Tulbagh, Wolseley en Prince Alfred’s Hamlet op hulle knieë gedwing. Geen persoon wat so ‘n aardbewing nie sélf deurleef het nie, kan hom indink wát die inwoners daardie nag en die dae wat gevolg het, deurgemaak het nie.
Wanneer u die boekie klaar gelees het, waar elke ondervinding en storie feitlik is, sal u miskien so ietsie verstaan van die gedagtegang van die mens; van hulle angs, hulle vrese, verwardheid en onsekerheid. maar veral die kostelike wyse waarop thelma cillie ook die humoristiese sy waargeneem en weergegee het, moet u trek.
Skrywer: Thelma Cilliers
*Hierdie boek is reeds uit druk uit en voorraad is beperk
Reviews
There are no reviews yet.