๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—š๐—ฟ ๐Ÿฐ ๐—ข๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐˜†๐˜€๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ !
Aangeheg ons uitnodiging vir u gr 4 klas om die museum te besoek vir ‘n aanbieding wat inpas by die kwartaal 1 se plaaslike geskiedenis les. Alternatiewelik kan ons ook u skool besoek. Kontak besonderhede op die onderstaande uitnodiging.
๐” ๐ค๐š๐ง ๐ž๐ ๐ญ๐ž๐ซ ๐ฌ๐ž๐ฅ๐Ÿ ๐จ๐จ๐ค ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐ž๐ฌ ๐š๐š๐ง๐›๐ข๐ž๐ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐ง๐จ๐๐ข๐ ๐ž ๐ง๐จ๐ญ๐š๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐ฎ ๐›๐ฒ ๐ญ๐ž ๐ฌ๐ญ๐š๐š๐ง. Besoek die museum se CLASSROOM HUB BLAD. Daar sal u die AMPTELIKE UITNODIGING SIEN AAN DIE SKOOL ASOOK DIE aanbieding, notas en ‘n evalueringsstuk vir leerders vind.
Ons wens alle Leerkragte sterkte toe met die nuwe akademiese jaar.